gourmet-slimmers

Gesonde winterresep

Pam West

Sampioene is 'n goeie bron van vitamien D, 'n vitamien wat nodig is vir 'n sterk immuniteit om in die winter gesond te bly. Uie verhoog immuniteit teen virusse, so hulle is uitstekend vir hierdie koue seisoen. Spek is 'n goeie bron van vet wat nodig is om vitamien D op te neem en die boontjies is 'n goeie bron van alle groentegoed, sowel as proteïenbronne.

Gebruik Natru Fat Loss Accelerator wat die lewer, galblaas en pankreas herstel en versterk, en verloor maklik gewig dié winter.

Groenbone met sampioene, spek  en uie

500g pakkie spek stukkies

2 medium uie grof gekap

250g blikkie sampioene (vars is ook geod)

1 pakkie gesnyde groenbone

Braai spek tot gaar en bros. Gooi die uie by en braai tot uie sag is. Gooi sampioene en bone by en braai oor lae hitte tot bone gaar is maar nie pap nie.

Bon appetit!


Older Post


Leave a Comment

Please note, comments must be approved before they are published