Tonikum vir Manne

R 395.00

Bly Die Man. Dié beroemde tonikum vir manne is die natuurlike, veilige manier om jou seksuele vervulling te verbeter. Dit is reeds 30 jaar op die mark en dit het geen newe-effekte nie.

Die tonikum verbbeter die geslagsdrang, verleng die duur van jou ereksie en voorkom voortydige ejakulasie. Spermproduksie word verhoog en dit verbeter ook die sensasie wat met ejakulasie gepaard gaan (ook nuttig vir mans met'n lae spermtelling). Die erksie word sterker en harder wat tot 'n vergroting in breedte en lengte kan lei.

Swak seksuele vervulling kan dikwels te wyte wees aan hoë spanningsvlakke, lang ure voor die rekenaarskerm, finansiële en sekuriteitsvrese en ongelukkige verhoudings. Hierdie tonikum versterk die senuweestelsel. 'n sterk senuweestelsel verbeter weer die funksioneering van die hele liggaam en bied meer energie wat tydens seksuele aktiwiteit gebruik kan word. Verstandelike helderheid en buie verbeter ook en terselfdertyd word daar meer krag aan die penis gegee.

Hierdie tonikum verminder die uitwerking wat spanning op die individu het. Dit balanseer hormone en water in die liggaam. Dit is voordelig vir mense met hoë bloeddruk en waterhoudingsprobleme. Dit is kalmerend in spanningsvolle situasis sonder enige newe-effekte. Dit werk ook die newe-effekte van kortisoon en steroïde teë.

Seksuele swakheid kan die gevolg wees van urienweginfeksies. Hierdie tonikum genees meeste van die skade wat moontlik veroorsaak is deur 'n geskiedenis van infeksies en terselfdertyd versterk dit die hele geslags/urinêre area en dit kan pynlike, gereelde urinering en gewrigspyne verlig. Hierdie tonikum versterk die prostaatklier en normaliseer die grootte en funksionering daarvan. 'n Ander oorsaak vir seksuele swakheid is te harde werk en moegheid. Die tonikum bied ook meer energie in sulke gevalle.

Die tonikum vir manne is al suksesvol deur duisende mense gebruik insluitend diabete en mense wat medikasie gebruik wat as newe-effekte die geslagsdrang verlaag soos hoë bloeddrukmedikasie en anti-depressante.

Dit kan ook deur gesonde mans gebruik word wat net hulle geslagsvervulling wil verbeter.

Een maand se voorraad R395

Spesiale aanbod koop twee ne kry 'n derde een gratis R790

Related products